Skip to content

Start of main Navigation

Sel: 084 5060 414
E-pos: bookings@olivehilllodge.co.za
Address:
Adres:
45 Bergh street
Tielman Roos
Olive Hill
Bloemfontein

Fasiliteite

Beskikbaarheid en boek aanlyn

Olive Hill Gastehuis Olive Hill Country Lodge huisves ses en-suite slaapkamers wat verbind word deur 'n wye veranda stoep waar lui middae deurgebring kan word. Die ononderbroke uitsig bied 'n tipiese Vrystaatse landskap.

Elke eenheid is toegerus met 'n ten volle toegeruste klein kombuis. In die klein eetkamer is vol ontbyt en aandetes op versoek beskikbaar.

Die twee groter eenhede is toegerus met 'n dubbelbed asook 'n enkelbed en 'n stapel bed. Die vier kleiner eenhede is elk gemeubileerd met twee enkelbeddens.

Al die eenhede is toegerus met DSTV asook lugreëling.

Ons bied die volgende:

kamer
badkamer

  • Twee luukse eenhede toegerus met dubbelbed asook enkel beddens
  • Vier tweeling eenhede elk toegerus met 2 enkel beddens
  • Al die eenhede is en-suite – met badstorte en die luukse eenhede met 'n bad sowel as ‘n aparte stort
  • Lugreëling
  • DSTV
  • Ten volle toegerus klein kombuis
  • Ontbyt asook aand etes is beskikbaar op aanvraag
  • Lieflike veranda om gesellig te verkeer en die landelike uitsig te geniet
  • Veilige parkering
  • Eetkamer fasiliteit beskikbaar vir wegbreek vergaderings en klein funksies
  • Vriendelike personeel om na u behoeftes om te sien

 

Kamers

Alle kamers het die volgende geriewe:

kitchen

  • Handdoeke, sjampoe, seep en skuim bad
  • Haardroër
  • Ekstra komberse
  • Waterbottels, spesiale proppe, ens kan voorsien word op versoek
  • Lugreëling
  • TV
  • Selfsorg toerusting
  • Klein yskas
  • Koffie, tee, suiker en melk voorsien
  • Basiese kontinentale ontbyt (graan, brood, botter en konfyt) verskaf
  • Engelse ontbyt en aandete kan addisioneel bestel word
End of content - Back to main navigation